Die positivering van geborgenheid met die oog op 'n meer gedissiplineerde onderrig-leeromgewing

Leerderwangedrag het 'n groot probleem in Suid-Afrikaanse skole geword en dit skyn die gesonde onderrig-leeromgewing te belemmer. Die metode wat in hierdie beredenerend-besinnende artikel gebruik word, is 'n dekonstruksie van konstrukte soos geborgenheid en burgskap met die oog daarop om a...

Full description

Published in: Koers (Potchefstroom, South Africa) Vol. 78; no. 3; pp. 1 - 7
Main Author: Oosthuizen, Izak
Format: Journal Article
Language: Portuguese
Published: Scriber Editorial Systems 01-01-2013
Subjects:
Online Access: Get full text
Summary: Leerderwangedrag het 'n groot probleem in Suid-Afrikaanse skole geword en dit skyn die gesonde onderrig-leeromgewing te belemmer. Die metode wat in hierdie beredenerend-besinnende artikel gebruik word, is 'n dekonstruksie van konstrukte soos geborgenheid en burgskap met die oog daarop om aan te toon hoe die korrekte benadering daartoe en die uitvloeisels daarvan in die onderrig-leeromgewing geaktualiseer kan (en behoort te) word. Uit die ondersoek blyk dat geborgenheid, wat basies veiligheid en beskerming impliseer, sinvol in die onderrig-leeromgewing geaktualiseer behoort te word deur die aktivering van 'n toepaslike geborgenheidsburgskap. Ten einde sodanige aktivering op 'n verbeterde vorm van geordende onderrig en leer te rig, behoort daar op die ontwikkeling van toepaslike geborgenheidsruimtes vir die bevordering van dissipline en orde in die klaskamer gefokus te word.
ISSN: 2304-8557
2304-8557