Lees met ’n vrye verbeelding, Nicola Hanekom (Ed.)

Lees en verbeel jou jy is in die veld. Daar staan verskeie kloktente rond met mense in en om dié vernielde skuilings wat ’n konsentrasiekamp uit die Anglo-Boereoorlog voorstel: klein toneeltjies speel hierin af waardeur jy, as deelnemer, betrek word by die gebeure en die geskiedenis van dié mense. T...

Full description

Published in: Literator Vol. 38; no. 1; pp. 1 - 2
Main Author: Louw, Salomi
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: AOSIS 02-21-2017
Online Access: Get full text
Summary: Lees en verbeel jou jy is in die veld. Daar staan verskeie kloktente rond met mense in en om dié vernielde skuilings wat ’n konsentrasiekamp uit die Anglo-Boereoorlog voorstel: klein toneeltjies speel hierin af waardeur jy, as deelnemer, betrek word by die gebeure en die geskiedenis van dié mense. Terwyl ’n Engelse soldaat jou en ander lede van die gehoor vergesel, vind daar interaksie plaas met talle van die vroue in die kamp. Hulle het egter almal beweeglike vlerkies op hul rûe wat aantoon dat hulle nie meer bestaan nie, lankal dood is: dus engele.
ISSN: 0258-2279
2219-8237