Sosiale verantwoordelikheid - 'n mite of realiteit?

Die laat twintigste eeu word as 'n periode van onrus en teenstrydighede op politieke, sosiale en ekonomiese gebied gekenmerk. lndien 'n mens dit met die kontrasterende en verwarde tydgees waarna Dickens 'n eeu gelede verwys het, moet vergelyk, is dit geensins oordrewe om te beweer dat...

Full description

Published in: South African journal of business management Vol. 10; no. 1; pp. 29 - 31
Main Author: Nortje, J.D
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: AOSIS 03-01-1979
Online Access: Get full text
Summary: Die laat twintigste eeu word as 'n periode van onrus en teenstrydighede op politieke, sosiale en ekonomiese gebied gekenmerk. lndien 'n mens dit met die kontrasterende en verwarde tydgees waarna Dickens 'n eeu gelede verwys het, moet vergelyk, is dit geensins oordrewe om te beweer dat die Dickens-era eintlik stabiel was vergeleke met die huidige wereldtoestande nie.
ISSN: 2078-5585
2078-5976