Ys, Rudie van Rensburg

Ys (2018) is Rudie van Rensburg se sesde bydrae tot die steeds groeiende genre van misdaadfiksie in Afrikaans.Die proloog dek met die intrapslag die tafel: ’n Onbekende man word die slagoffer van ’n sluipmoordaanval, iewers naby die Noordpool (vergelyk proloog). Dit skep onmiddellik ’n onweerstaanba...

Full description

Published in: Tydskrif vir letterkunde Vol. 56; no. 1; pp. 152 - 154
Main Author: Van Heerden, Neil
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 04-01-2019
Online Access: Get full text
Summary: Ys (2018) is Rudie van Rensburg se sesde bydrae tot die steeds groeiende genre van misdaadfiksie in Afrikaans.Die proloog dek met die intrapslag die tafel: ’n Onbekende man word die slagoffer van ’n sluipmoordaanval, iewers naby die Noordpool (vergelyk proloog). Dit skep onmiddellik ’n onweerstaanbare raaisel: die leser wonder wie hy is/was, en waarheen die “bloedspoor” sal lei. ’n Lyk op die eerste bladsy is tipies van die konvensionele speurverhaal, maar Ys kan miskien meer geredelik as spanningsfiksie getipeer word aangesien die identiteit en motiewe van die skurke relatief kort daarna verklap word.
ISSN: 0041-476X
2309-9070
DOI: 10.17159/2309-9070/tvl.v.56i1.6304