Das Herbst : enigmatiese nuusmens : obituary

In die konteks van die Totale Aanslag, die bosoorlog en Suid-Afrika se destabilisering van buurstate het dit 'n minder onskuldige, selfs siniese, aanskyn gekry. Persoonlik was ek teleurgesteld. Maar dit illustreer waarskynlik bloot dat Das, soos ons almal, vol ambivalensies was: Joernalis, maar...

Full description

Published in: Ecquid novi Vol. 25; no. 1; pp. 164 - 165
Main Author: Wiese, Tobie
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: UNISA Press 01-01-2004
Online Access: Get full text
Summary: In die konteks van die Totale Aanslag, die bosoorlog en Suid-Afrika se destabilisering van buurstate het dit 'n minder onskuldige, selfs siniese, aanskyn gekry. Persoonlik was ek teleurgesteld. Maar dit illustreer waarskynlik bloot dat Das, soos ons almal, vol ambivalensies was: Joernalis, maar ook patriot - al stem ons dan nie saam oor wat "n landsbelang" was nie. 'n Mens kan weet dat hy ook dít met totale toewyding en oorgawe gedoen het.
ISSN: 0256-0054
1942-0773