Grens : kortverhaal

Dis so warm dat hy amper nie kan asem kry nie. En tog is hierdie 'n sagte landskap. In Ovamboland het hy nog nie 'n enkele klip gesien nie. Tussen die groot plat ooptes vol sagte, wit sand is daar af en toe shonas water omring deur makalanipalms wat poskaartmooi is.

Published in: Literator Vol. 31; no. 1; pp. 203 - 206
Main Author: Prins, H
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: AOSIS 04-01-2010
Online Access: Get full text
Summary: Dis so warm dat hy amper nie kan asem kry nie. En tog is hierdie 'n sagte landskap. In Ovamboland het hy nog nie 'n enkele klip gesien nie. Tussen die groot plat ooptes vol sagte, wit sand is daar af en toe shonas water omring deur makalanipalms wat poskaartmooi is.
ISSN: 0258-2279
2219-8237