Humor in anekdotes Diaken Doors vat dywel ... en verdere pastoriepetaljes, Barend Vos : book review

Die afgelope aantal jare skryf Barend Vos, self predikant, vir die tydskrif LIG kort anekdotes oor Jongdominee en SyGoeieVrou se verblyf in ?n plattelandse gemeente. Hier word hulle blymoedigheid en geduld "tot die uiterste beproef" (Uitgewersbrief). In dié 22 verhale is al die bekendes so...

Full description

Published in: Literator Vol. 27; no. 2; pp. 176 - 177
Main Author: Wybenga, Gretel
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: AOSIS 08-01-2006
Online Access: Get full text
Summary: Die afgelope aantal jare skryf Barend Vos, self predikant, vir die tydskrif LIG kort anekdotes oor Jongdominee en SyGoeieVrou se verblyf in ?n plattelandse gemeente. Hier word hulle blymoedigheid en geduld "tot die uiterste beproef" (Uitgewersbrief). In dié 22 verhale is al die bekendes soos Koosgoet, Gawie Grootwoord, Piet Pos, tannie Orrel, Bettie Brood, Tannie Perskop, Troebelthys en die res, weer teenwoordig.
ISSN: 0258-2279
2219-8237