Hierdie Christelike verhale oortuig nie. Dawid se jubeljaar en ander kortverhale, Marzanne Leroux-Van der Boon : book review

Dawid se jubeljaar, 'n bundel met 14 meestal kort-kortverhale, verskyn in dieselfde jaar as die roman Granate bloei in Jerusalem wat die ATKV-prosaprys verower het. Albei publikasies, in teenstelling met Leroux-Van der Boon se sestien ander romans, verskyn by Lux Verbi. Die uitgesproke Christel...

Full description

Published in: Literator Vol. 25; no. 2; pp. 181 - 182
Main Author: Wybenga, Gretel
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: AOSIS 08-01-2004
Online Access: Get full text
Summary: Dawid se jubeljaar, 'n bundel met 14 meestal kort-kortverhale, verskyn in dieselfde jaar as die roman Granate bloei in Jerusalem wat die ATKV-prosaprys verower het. Albei publikasies, in teenstelling met Leroux-Van der Boon se sestien ander romans, verskyn by Lux Verbi. Die uitgesproke Christelike uitgangspunt is dus nie 'n verrassing nie, en dit beïnvloed vooraf die lesersverwagting.
ISSN: 0258-2279
2219-8237