Ongekarteerde Afrikaanse literatuur word verken Tydskrif 3. 'n Herontmoeting met Afrikaanse kortverhale uit die veertiger- en vyftigerjare, LAPA-redaksie (samest.) : book review

Soos sy populêre voorgangers Tydskrif (2001) en Tydskrif 2 (2002), bekwaam saamgestel deur Daniel Hugo, ontleen Tydskrif 3 sy naam aan die groot formaat van die gesinstydskrif. Die opgeneemde verhale, advertensies en grappe kom ook uit huistydskrifte van tussen die jare 1946 en 1957.

Published in: Literator Vol. 25; no. 1; pp. 212 - 216
Main Author: Wybenga, Gretel
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: AOSIS 04-01-2004
Online Access: Get full text
Summary: Soos sy populêre voorgangers Tydskrif (2001) en Tydskrif 2 (2002), bekwaam saamgestel deur Daniel Hugo, ontleen Tydskrif 3 sy naam aan die groot formaat van die gesinstydskrif. Die opgeneemde verhale, advertensies en grappe kom ook uit huistydskrifte van tussen die jare 1946 en 1957.
ISSN: 0258-2279
2219-8237