Storieverskeidenheid Dit kom van ver af : 'n storieverskeidenheid, T.T. Cloete, (samest.) : book review

Dit kom van ver af is die eerste publikasie van Litera Publikasies. Dit bevat 32 kortverhale van gesoute skrywers, soos onder meer Abraham de Vries, Corlia Fourie en Chris Barnard, én skrywers wat tot dusver relatief min gepubliseer het, soos onder andere Pik Botha, Carié Maas en Heilna du Plooy. Ge...

Full description

Published in: Literator Vol. 24; no. 2; pp. 149 - 152
Main Author: Wybenga, Gretel
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: AOSIS 08-01-2003
Online Access: Get full text
Summary: Dit kom van ver af is die eerste publikasie van Litera Publikasies. Dit bevat 32 kortverhale van gesoute skrywers, soos onder meer Abraham de Vries, Corlia Fourie en Chris Barnard, én skrywers wat tot dusver relatief min gepubliseer het, soos onder andere Pik Botha, Carié Maas en Heilna du Plooy. Geen verhaal is al voorheen gepubliseer nie.
ISSN: 0258-2279
2219-8237