André P. Brink se bevrydende woord en dissidensie : huldeblyk

Ek het die opdrag om oor André P. Brink en ideologie te praat. Met ideologie verstaan ons gewoonlik die idees, of die belange en waardes waarmee elkeen van ons, of die groepe waarin ons ons bevind, ons wêreld beding. Ons waardeoordele en oortuiginge is nie uitermate individueel nie; in 'n sin i...

Full description

Published in: Tydskrif vir letterkunde Vol. 52; no. 2; pp. 210 - 214
Main Author: Willemse, Hein
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 03-01-2015
Online Access: Get full text
Summary: Ek het die opdrag om oor André P. Brink en ideologie te praat. Met ideologie verstaan ons gewoonlik die idees, of die belange en waardes waarmee elkeen van ons, of die groepe waarin ons ons bevind, ons wêreld beding. Ons waardeoordele en oortuiginge is nie uitermate individueel nie; in 'n sin is daar 'n historiese bepaaldheid vir hoe ons dink en waarom ons juis só dink. Hoe byvoorbeeld staan ons tot die ekonomiese magsverhoudinge in ons samelewing? Is ons in stryd met 'n bepaalde magsomgewing of reproduseer ons daardie ekonomiese, politieke en sosiale magsverhoudinge? Waarom dink ons soos ons dink? Waarom dink ons nie anders nie? En waar kom al die waardes wat ons so verdedig of teenstaan dan vandaan?
ISSN: 0041-476X
2309-9070
DOI: 10.4314/tvl.v52i2.16