Repliek : boekresensie

'n Resensie word binne die Afrikaanse letterkunde beskou as 'n eerste mening van 'n ingeligte leser. Oor smake kan 'n mens altoos verskil en daar was al felle polemieke oor verskille met betrekking tot waarvan 'n kritikus hou of nie.

Published in: Tydskrif vir letterkunde Vol. 50; no. 1; p. 132
Main Author: Hambidge, Joan
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 09-01-2013
Online Access: Get full text
Summary: 'n Resensie word binne die Afrikaanse letterkunde beskou as 'n eerste mening van 'n ingeligte leser. Oor smake kan 'n mens altoos verskil en daar was al felle polemieke oor verskille met betrekking tot waarvan 'n kritikus hou of nie.
ISSN: 0041-476X
2309-9070
DOI: 10.4314/tvl.v50i1.11