De Lange se muse nog nie gemuilband nie Weerlig van die ongeloof, Johann De Lange : resensies

"Muilband nooit die muse / of sy sprak nooit weer 'n sprook" maan die spreker in Weerlig van die ongeloof. Die tiende digbundel van die veelbekroonde digter Johann de Lange is dan ook 'n sprekende bewys daarvan dat die muse nog lank nie stil is nie.

Published in: Literator Vol. 32; no. 3; pp. 164 - 167
Main Author: Van der Merwe, Joanette
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: AOSIS 12-01-2011
Online Access: Get full text
Summary: "Muilband nooit die muse / of sy sprak nooit weer 'n sprook" maan die spreker in Weerlig van die ongeloof. Die tiende digbundel van die veelbekroonde digter Johann de Lange is dan ook 'n sprekende bewys daarvan dat die muse nog lank nie stil is nie.
ISSN: 0258-2279
2219-8237