GBV: GESLAGSGEWELD: ONS MOET – SAAM – DIE REGTE VRAE AAN DIE REGTE MENSE STEL

Hoekom is die Regshulpsentrum (LAC) se verslag How to Improve the Services of Women and Child Units in Namibia, wat in 2013 geskryf is, vandag nog relevant? Tog sien ons net hoe die ministerie van geslagsgelykheid ontbied word om GBV-kwessies op te los. Dit, gepaard met 'n begroting wat beperk...

Full description

Published in: Sister Namibia Vol. 31; no. 1; p. 29
Main Authors: Brigit Loots, Jane Shityuwete
Format: Magazine Article
Language: Afrikaans
Published: Windhoek Sister Namibia 01-01-2019
Subjects:
Online Access: Get full text
Summary: Hoekom is die Regshulpsentrum (LAC) se verslag How to Improve the Services of Women and Child Units in Namibia, wat in 2013 geskryf is, vandag nog relevant? Tog sien ons net hoe die ministerie van geslagsgelykheid ontbied word om GBV-kwessies op te los. Dit, gepaard met 'n begroting wat beperk is tot die status quo om maatskaplike toelaes uit te betaal en nie met die uitbreiding van programme nie, beteken dat dié ministerie in wese magteloos is, tog word dit eerste blameer vir onvoldoende dienste en beskerming.
ISSN: 1026-9126