Trouelose oorsprongverifikasie van elektroniese intellektuele eiendom deur middel van blokskakeltegnologie (“blockchain technology”)

Komplekse transaksies tussen vreemde partye vind daagliks in die moderne wêreldekonomie plaas. Aangesien die afwesigheid van vertroue ’n struikelblok vir handel is, noodsaak dit meganismes om vertroue tussen partye te bewerkstellig, wat gelei het tot die ontwikkeling van vertrouensinstansies soos ba...

Full description

Published in: Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie pp. 198 - 199
Main Authors: Bezuidenhout, R, Nel, W, Burger, AJ
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: 03-03-2020
Online Access: Get full text
Summary: Komplekse transaksies tussen vreemde partye vind daagliks in die moderne wêreldekonomie plaas. Aangesien die afwesigheid van vertroue ’n struikelblok vir handel is, noodsaak dit meganismes om vertroue tussen partye te bewerkstellig, wat gelei het tot die ontwikkeling van vertrouensinstansies soos banke en versekeringsmaatskappye (Warburg 2016).
ISSN: 0254-3486
2222-4173
DOI: 10.36303/SATNT.2019.38.1.759