Karel Schoeman (1939–2017)

Ek het Karel Schoeman nie persoonlik geken nie. Ontmoet ja, maar nooit léér ken nie. Ek het dus geen ervaring van die legendariese afjakke wat van sy kennisse oor die jare beleef het nie óf van deure wat abrup toegestoot of loergaatjies wat beslis toegeskuif is nie óf korrespondensie wat onbeantwoor...

Full description

Published in: Tydskrif vir letterkunde Vol. 54; no. 2; pp. 146 - 149
Main Author: Willemse, Hein
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: Pretoria Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 07-01-2017
Tydskrif vir Letterkunde Association
Subjects:
Online Access: Get full text
Summary: Ek het Karel Schoeman nie persoonlik geken nie. Ontmoet ja, maar nooit léér ken nie. Ek het dus geen ervaring van die legendariese afjakke wat van sy kennisse oor die jare beleef het nie óf van deure wat abrup toegestoot of loergaatjies wat beslis toegeskuif is nie óf korrespondensie wat onbeantwoord gebly óf ergerlikhede wat afstand gehandhaaf het nie. Nog minder kan ek van sy mentorskap getuig. Ek en Schoeman het wel vir byna drie jaar soms saam geëet, of liewer, soms op dieselfde tyd, in dieselfde stadsbuurt, in dieselfde restaurant geëet.
ISSN: 0041-476X
2309-9070
DOI: 10.17159/tvl.v.54i2.2961