Pioniers van die Dorsland

Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as ’n stel of individueel. Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voo...

Full description

Main Author: van der Merwe, P. J
Format: eBook
Language: Afrikaans
Published: Stellenbosch African Sun Media 07-01-2016
Edition: 1
Subjects:
Online Access: Get full text
Summary: Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as ’n stel of individueel. Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842) en TREK Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap (1770-1842).
ISBN: 1928314139
9781928314134
DOI: 10.2307/j.ctv1nzg2jw