Twyfelaars wat Glo n Nederlands- Afrikaanse tweegesprek

Hans Ester en Chris van der Merwe het albei ʼn lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid‑Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en...

Full description

Main Authors: Ester, Hans, van der Merwe, Chris
Format: eBook
Language: Afrikaans
Published: Stellenbosch African Sun Media 08-27-2019
Edition: 1
Subjects:
Online Access: Get full text
Summary: Hans Ester en Chris van der Merwe het albei ʼn lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid‑Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde. Aktuele temas kom aan bod, soos “Tussen wanhoop en hoop", “Om Isak te offer" en “Bybel, diskussie, lees en herlees". Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.
ISBN: 9781928480020
1928480020
DOI: 10.2307/j.ctv1nzfxrm