Gebruike van phragmites australis

Phragmites australis (communis) is een van die mees wydverspreide Angiosperme. Die rede hiervoor is dat dit besondei aanpasbaar is by verskillende omgewingstoestande en vegetatief en geslagtelik voortplant. Daarom kan dit as grondbewaringsgewas gebruik word byvoorbeeld om sediment, slootwalle en slo...

Full description

Published in: Proceedings - Grassland Society of Southern Africa Vol. 11; no. 1; pp. 19 - 22
Main Author: Viljoen, L
Format: Journal Article
Language: English
Published: Taylor & Francis Group 01-01-1976
Online Access: Get full text
Summary: Phragmites australis (communis) is een van die mees wydverspreide Angiosperme. Die rede hiervoor is dat dit besondei aanpasbaar is by verskillende omgewingstoestande en vegetatief en geslagtelik voortplant. Daarom kan dit as grondbewaringsgewas gebruik word byvoorbeeld om sediment, slootwalle en slootbodems te stabiliseer. In hierdie opsig is dit uitermate geskik deurdat dit redelik bestand is teen uitspoeling, onderdompeling onder water en sediment en omdat dit ook relatief droogtebestand is. Die gebruik van P. australis as veevoer skakel goed in by die gebruik as grondbewaringsgewas, deurdat dit oor die algemeen op vogtige plekke groei en 'n hoë opbrengs lewer en veral goed deur beeste benut kan word.
ISSN: 0072-5560
DOI: 10.1080/00725560.1976.9648772