Die robertson-karoo as weistreek

Uittreksel In die Robertson-Karoo word agt plantegemeenskappe onderskei. Kwantitatiewe plantopnames is in al die gemeenskappe gemaak. Sukkulente soorte maak vandag 'n groot deel van die plantgroei uit. Die plantegemeenskappe is baie stabiel na indringing van sukkulente wat dan min of meer perma...

Full description

Published in: Proceedings - Grassland Society of Southern Africa Vol. 5; no. 1; pp. 62 - 68
Main Author: Joubert, J. G. V
Format: Journal Article
Language: English
Published: Taylor & Francis Group 01-01-1970
Online Access: Get full text
Summary: Uittreksel In die Robertson-Karoo word agt plantegemeenskappe onderskei. Kwantitatiewe plantopnames is in al die gemeenskappe gemaak. Sukkulente soorte maak vandag 'n groot deel van die plantgroei uit. Die plantegemeenskappe is baie stabiel na indringing van sukkulente wat dan min of meer permanent dominant bly. 'n Lae persentasie van die plantgroei word deur diere gevreet. In die somermaande 'kom min vreetbare materiaal in die veld voor teenoor 'n groter hoeveelheid in die winter en lente. Vanaf die laat herfs (Mei) tot die einde van die lente (Okrobeir) is die veld kwesbaar teenoor beweiding omdat blaarontwikkeling en blomvorming plaasvind. Suksesvolle vestiging van kunsmatiggesaaide vreetbare Osteospermum sinuatum wek groot verwagting ten opsigte van radikale veldverbetering.
ISSN: 0072-5560
DOI: 10.1080/00725560.1970.9648612