Felicity Celento lewenslus verpersoonlik.(VROUE IN TEATER)

"Die spel moet voort gaan," se Felicity droogweg. "Jy moet eenvoudig prioriteite stel en dit onmiddellik uitvoer. Ek kan enigiets doen as ek dit stap vir stap uitvoer, elke fase daarvan beplan, en myself toelaat om te groei terwyl ek dit doen. Dit is hoe ek leef, hoe ek werk, maar mee...

Full description

Published in: Sister Namibia Vol. 20; no. 2; p. 23
Main Authors: Ehlers, Deur Lize, Harriet Beukes, Vertaal deur
Format: Magazine Article
Language: English
Afrikaans
Published: Windhoek Sister Namibia 06-01-2008
Online Access: Get full text
Summary: "Die spel moet voort gaan," se Felicity droogweg. "Jy moet eenvoudig prioriteite stel en dit onmiddellik uitvoer. Ek kan enigiets doen as ek dit stap vir stap uitvoer, elke fase daarvan beplan, en myself toelaat om te groei terwyl ek dit doen. Dit is hoe ek leef, hoe ek werk, maar mees belangrik, is dit hoe ek toneelspeel. Toneelspeel is vir my 'n manier om my innerlike self, my ware self, te bereik. Hoewel ek baie tevrede is met my "dag" werk, sou ek graag voltyds toneelspeel as loopbaan wou volg. Ongelukkig is dit nog nie moontlik in Namibie nie." [B. Felicity] is trots op Committed Artists of Namibia se prestasies. Die organisasie is in 1979 gestig om drama na die mense te bring. "Ons bevorder drama met die aanbieding van die jaarlikse Jeugteaterfees in samewerking met Assitej, en dra sodoende by tot die ontwikkeling van ons nasionale kultuur. Verlede jaar het ons vier maande lank 'n dramafees vir volwassenes en die jeug aangebied met werke van toentertyd soos Katutura '59, Mole People, Election Fever en Papland. Nou open Assitej Namibie dramasentrums dwars oor die land om teater onder die jeug te bevorder."
ISSN: 1026-9126