Die invloed van ‘n intensiewe opleidingsprogram op die Kardio Stres-indeks

Mense ondervind baie stressors in hul alledaagse lewe, wat ‘n groot uitwerking het op daaglikse funksionering. Kardio Stres-indeks (KSI) is ‘n nie-indringende mate van die stres wat die hart ervaar. KSI (uitgedruk as ‘n persentasie) berekeninge word gebaseer op die duur van die QRS kompleks, hart te...

Full description

Published in: Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie Vol. 31; no. 1
Main Authors: Tammy Claassen, E. Henning, M. Kleynhans, C. Grobbelaar, P. du Toit
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 03-01-2012
Online Access: Get full text
Summary: Mense ondervind baie stressors in hul alledaagse lewe, wat ‘n groot uitwerking het op daaglikse funksionering. Kardio Stres-indeks (KSI) is ‘n nie-indringende mate van die stres wat die hart ervaar. KSI (uitgedruk as ‘n persentasie) berekeninge word gebaseer op die duur van die QRS kompleks, hart tempo, ritme en standaardafwyking van die RR-interval (RRSD) spesifieke parameters.
ISSN: 0254-3486
2222-4173
DOI: 10.4102/satnt.v31i1.283