Kamee/Roela Hattingh

Kamee is Roela Hattingh se debuutkortverhaalbundel, waarvan sommige verhale deel was van haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Henning Pieterse. Die titel verwys na ’n edelsteen waarop ’n beeld (meestal ’n vroueprofiel) of voorstelling in reliëf uitgegraveer is sodat die verhoo...

Full description

Published in: Tydskrif vir letterkunde Vol. 53; no. 1
Main Author: Adele Nel
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 04-01-2016
Online Access: Get full text
Summary: Kamee is Roela Hattingh se debuutkortverhaalbundel, waarvan sommige verhale deel was van haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Henning Pieterse. Die titel verwys na ’n edelsteen waarop ’n beeld (meestal ’n vroueprofiel) of voorstelling in reliëf uitgegraveer is sodat die verhoogde beeldhouwerk ’n ander kleur as die agtergrond het. Volgens die WAT verwys die figuurlike betekenis na iets wat tref deur fynheid, kleinheid en harmonieuse afgerondheid. Dit kan ook dui op ’n kort letterkundige of dramatiese stukkie wat die karakter van ’n persoon, ’n plek of gebeurtenis in fyn en sterk reliëf bring.
ISSN: 0041-476X
2309-9070
DOI: 10.4314/tvl.v53i1.23