Een en ander oor Calvyn se Institusie

Die eerste uitgawe van hierdie magistrale werk het in die jaar 1535 verskyn. Dit het bestaan uit ses hoofstukke wat agtereenvolgens gehandel het oor die Wet, die geloof, die gebed, die Sakramente, die Sakramente van die Roomse Kerk, en ’n hoofstuk oor die Christelike vryheid. Calvyn was destyds in B...

Full description

Published in: Koers (Potchefstroom, South Africa) Vol. 26; no. 10
Main Author: A. Duvenage
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 03-01-1959
Online Access: Get full text
Summary: Die eerste uitgawe van hierdie magistrale werk het in die jaar 1535 verskyn. Dit het bestaan uit ses hoofstukke wat agtereenvolgens gehandel het oor die Wet, die geloof, die gebed, die Sakramente, die Sakramente van die Roomse Kerk, en ’n hoofstuk oor die Christelike vryheid. Calvyn was destyds in Basel, waarheen hy uitgewyk het om te ontkom aan die vervolging van die Protestante onder Frans I koning van Frankryk.
ISSN: 0023-270X
2304-8557
DOI: 10.4102/koers.v26i10.1684