Voorspelling van die aanpassingsvermoë van koringkultivars gebaseer op daglengte- en vernalisasiereaksie

Die koue- en daglengtereaksies van koringkultivars in groeikaste is ondersoek as aanduiding van die produksiegebiede waar die betrokke kultivars sal aanpas. Die resultate toon dat die 24 koringkultivars wat ondersoek is, uiteenlopende koue- en daglengtereaksies vertoon. Klassifikasie van die kultiva...

Full description

Published in: South African journal of plant and soil Vol. 2; no. 3; pp. 120 - 122
Main Author: Joubert, G. D
Format: Journal Article
Language: Zhuang
English
Published: Taylor & Francis Group 01-01-1985
Subjects:
Online Access: Get full text
Summary: Die koue- en daglengtereaksies van koringkultivars in groeikaste is ondersoek as aanduiding van die produksiegebiede waar die betrokke kultivars sal aanpas. Die resultate toon dat die 24 koringkultivars wat ondersoek is, uiteenlopende koue- en daglengtereaksies vertoon. Klassifikasie van die kultivars op grond van hierdie inligting het goed ooreengestem met die nasionale kultivar-aanbevelings wat grootliks op die opbrengsprestasie In kultivarveldproewe gebaseer is. S.-Afr. Tydskr. Plant Grond 1985, 2: 120-122
ISSN: 0257-1862
2167-034X
DOI: 10.1080/02571862.1985.10634150