Die invloed van golwende onderliggende paleosols op seisoenale fluktuasies van vrywatervlakke in eoliese sand van die noordwestelike Oranje-Vrystaat

Die resultate verkry gedurende hierdie ondersoek dui op akkumulasie van water in holtes van 'n golwende kleierige ondergrond onder oorliggende sand van eoliese oorsprong. Seisoenale veranderings in die diepte van watervlakke is die gevolg van seisoenale verspreidingspatrone van reënval. Die wat...

Full description

Published in: South African journal of plant and soil Vol. 10; no. 3; pp. 105 - 109
Main Authors: Henning, J. A.G, Harmse, H. J. von M
Format: Journal Article
Language: Zhuang
English
Published: Taylor & Francis Group 01-01-1993
Subjects:
Online Access: Get full text
Summary: Die resultate verkry gedurende hierdie ondersoek dui op akkumulasie van water in holtes van 'n golwende kleierige ondergrond onder oorliggende sand van eoliese oorsprong. Seisoenale veranderings in die diepte van watervlakke is die gevolg van seisoenale verspreidingspatrone van reënval. Die watervlak se diepte is 'n funksie van reënval en die gesamentlike effek van paleo- en oppervlaktopografie. Styging van watervlakke na reënbuie is slegs tydelik en die daaropvolgende daling is die gevolg van horisontale vloei op die paleo- oppervlak.
ISSN: 0257-1862
2167-034X
DOI: 10.1080/02571862.1993.10634653