Sendinginvloed op die Sepediversvorm - Die kerklied

Die verskillende sendinggenootskappe het na Suid-Afrika gekom om die inheemse volke te kersten. Die sendelinge van die Berlyns Lutherse Kerk het hulle onder die Noord-Sotho kom vestig. Hulle belangrikste taak was om eers die Bybel in Sepedi te vertaal en kerkliedere vir die godsdiensoefening te skry...

Full description

Published in: South African journal of African languages Vol. 36; no. 1; pp. 49 - 54
Main Author: Groenewald, PS
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
English
Published: Routledge 06-01-2016
Online Access: Get full text
Summary: Die verskillende sendinggenootskappe het na Suid-Afrika gekom om die inheemse volke te kersten. Die sendelinge van die Berlyns Lutherse Kerk het hulle onder die Noord-Sotho kom vestig. Hulle belangrikste taak was om eers die Bybel in Sepedi te vertaal en kerkliedere vir die godsdiensoefening te skryf. Wat hulle nie besef het nie, was dat die vers in Sepedi ʼn woordgroepvers is en nie ʼn heffingsvers is soos in Duits nie. Elke taal bepaal immers die verssoort wat in die taal bestaan. Die woordgroepvers is as 'a borderline case between Verse and Prose' beskryf. Ook het die sendelinge nie hiermee rekening gehou dat rym in Sepedi nie ʼn doeltreffende middel is om versmaat te definieer nie. Hulle het die liedere gevolglik as heffingsverse saamgestel. Die ekwivalensie van die versreëls word daarom hoofsaaklik bepaal deur ʼn enerse lettergreeptal (want die lied moet op dieselfde wysie as dié van die Duitse eweknie gesing word) en in sommige gevalle deur ʼn enerse getal heffinge (lengtefoneme op die voorlaaste lettergreep van woorde) in die versreëls. Die versreëls word deur rym gemarkeer.
ISSN: 0257-2117
2305-1159
DOI: 10.1080/02572117.2016.1186895