Nadine Gordimer (1923-2014) - 'n persoonlike herinnering

Terwyl die gasvrou verwoed probeer het om die hordes te voed, het ek met 'n slaperige Katryn en hul baba Fritz op die arm buite op die stoepie, weg uit die rumoer, gaan sit waar Nadine ons aangetref het--ook sy was uitgedryf deur die lawaai. By hierdie geleenthede het sy gemaklik omgegaan met d...

Full description

Published in: Tydskrif vir letterkunde Vol. 51; no. 2; pp. 172 - 174
Main Author: Willemse, Hein
Format: Journal Article
Language: English
Afrikaans
Published: Pretoria Tydskrif vir Letterkunde Association 2014
Tydskrif vir Letterkunde
Subjects:
Online Access: Get full text
Summary: Terwyl die gasvrou verwoed probeer het om die hordes te voed, het ek met 'n slaperige Katryn en hul baba Fritz op die arm buite op die stoepie, weg uit die rumoer, gaan sit waar Nadine ons aangetref het--ook sy was uitgedryf deur die lawaai. By hierdie geleenthede het sy gemaklik omgegaan met die anti-establishment standpunte wat militante skrywers uit Soweto en die Rand se omringende townships dikwels gestel het. Vandag sou sy haar antwoord minder utopies, meer pragmaties en uitgebreider moes aanbied: "freedom from poverty and violence, freedom from Nkandlas and corruption, freedom from racism and xenophobia", maar ook soos voorheen: "freedom from censorship".
ISSN: 0041-476X
2309-9070
DOI: 10.4314/tvl.v51i2.13