Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad

0ns sê die kerkorde is bindend, maar ons sê dit is nie ’n wet nie. Ons sê die kerkorde moet gehoorsaam word, maar dit het nie gesag in homself nie. Hoe moet ons die kerkorde verstaan? Die antwoord lê ten dele in die onderskeid tussen kerkorde en skriforde. Met hierdie onderskeid erken ons volmondig...

Full description

Published in: In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging Vol. 18; no. 72; pp. 21 - 28
Main Author: Smit, C. J
Format: Journal Article
Language: English
Afrikaans
Published: AOSIS 06-25-1984
Online Access: Get full text
Summary: 0ns sê die kerkorde is bindend, maar ons sê dit is nie ’n wet nie. Ons sê die kerkorde moet gehoorsaam word, maar dit het nie gesag in homself nie. Hoe moet ons die kerkorde verstaan? Die antwoord lê ten dele in die onderskeid tussen kerkorde en skriforde. Met hierdie onderskeid erken ons volmondig dat die kerkorde historiese mensewerk is, ’n antwoord op die Woord, en dat dit op basis van die skriforde in die historie op konkrete situasies afgestem word.
ISSN: 1018-6441
2305-0853
DOI: 10.4102/ids.v18i72.1232