Heilige nuuskierigheid, T.T. Cloete : book review

Ná die verskyning van 'n keur uit T. T. Cloete se gedigte (Die baie ryk ure, 2001), volg 'n agste enkelbundel wat hierdie veelbekroonde figuur se posisie binne die Afrikaanse letterkunde luisterryk bevestig. Cloete is 'n toonbeeld van 'n digter wat hom voortdurend op een groot te...

Full description

Published in: Tydskrif vir letterkunde Vol. 45; no. 1; pp. 211 - 213
Main Author: Bezuidenhout, Zandra
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 09-01-2008
Online Access: Get full text
Summary: Ná die verskyning van 'n keur uit T. T. Cloete se gedigte (Die baie ryk ure, 2001), volg 'n agste enkelbundel wat hierdie veelbekroonde figuur se posisie binne die Afrikaanse letterkunde luisterryk bevestig. Cloete is 'n toonbeeld van 'n digter wat hom voortdurend op een groot tema toespits, maar voortdurend bly groei ten opsigte van die verbeeldingryke inkleding en verfyning van sy aanbod.
ISSN: 0041-476X
2309-9070