Nuwe bundels van Sheila Cussons: sprankelende poësie

Met dié twee bundels word ’n besondere groeipunt in die digkuns van Sheila Cussons gemanifesteer en bevestig sy haar posisie as een van die belangrikste Afrikaanse digters van die jare sewentig. Sy doen ook weer wat sy met Die swart kombuis en die korter Verf en vlam van 1978 gedoen het: twee bundel...

Full description

Published in: Literator Vol. 1; no. 1; pp. 30 - 36
Main Author: Steenberg, D. H
Format: Journal Article
Language: English
Afrikaans
Published: AOSIS 05-10-1980
Online Access: Get full text
Summary: Met dié twee bundels word ’n besondere groeipunt in die digkuns van Sheila Cussons gemanifesteer en bevestig sy haar posisie as een van die belangrikste Afrikaanse digters van die jare sewentig. Sy doen ook weer wat sy met Die swart kombuis en die korter Verf en vlam van 1978 gedoen het: twee bundels in een jaar — hierdie keer gelyk! Dit ná die sukses van haar bundel Plektrum (1970), wat met die Ingrid Jonker-prys, die Eugene Marais-prys en die Hofmeyr-prys bekroon is, en verse van haar wat reeds dertig jaar gelede in Vaandel en voetangels verskyn het.
ISSN: 0258-2279
2219-8237
DOI: 10.4102/lit.v1i1.1014