Huldeblyk: André P. Brink se bevrydende woord en dissidensie

Vir my was dit 'n verrassende ontdekking as 'n voorgraadse student om van Bettie du Toit, die vakunieleier; óf van Bram Fischer óf Johan Degenaar te hoor óf Beyers Naude se Pro Veritate-tydskrif te lees óf kennis te neem van Gregoire Boonzaaier se linkse politieke tendense. In 'n wêre...

Full description

Published in: Tydskrif vir letterkunde Vol. 52; no. 2; pp. 210 - 214
Main Author: Willemse, Hein
Format: Journal Article
Language: English
German
Published: Pretoria Tydskrif vir Letterkunde Association 2015
Online Access: Get full text
Summary: Vir my was dit 'n verrassende ontdekking as 'n voorgraadse student om van Bettie du Toit, die vakunieleier; óf van Bram Fischer óf Johan Degenaar te hoor óf Beyers Naude se Pro Veritate-tydskrif te lees óf kennis te neem van Gregoire Boonzaaier se linkse politieke tendense. In 'n wêreld waar Afrikaner-voorbeelde van verset teen apartheid min en onbekend was, het Brink soos Breyten Breytenbach 'n wêreld oopgeskryf wat dit vir ons, die geslag van apartheid, moontlik gemaak het om genuanseerder met ons leefwêreld om te gaan: nie alle Afrikaners was verdrukkers nie, nie alle Afrikaners het apartheid gesteun nie, nie alle Afrikaners het hulle rug op swart mense gedraai nie. In romans soos 'n Droë wit seisoen, Gerugte van reën en Die kreef raak gewoon daaraan gee hy nie net vorm aan sy opvatting van die krities, meelewende Afrikaner nie, maar help hy om 'n intellektuele ruimte te skep wat dit moontlik gemaak het om ook in Afrikaans antiapartheid te wees. In laasgenoemde bundel stel hy dit so: "I come from a literature that still has many new words to learn: and with each new word new possibilities enter the realm of the imagination and extend the prison-house of our language.
ISSN: 0041-476X
2309-9070
DOI: 10.4314/tvl.v52i2.16