Het Christus twee gesigte in gereformeerd Nederland?

In Centraal Weekblad, ’n kerklike blad onder redaksie van K. Runia, debatteer Horst Kleinschmidt (uitgeweke amptenaar van die CI) en J. P. Feddema die vraag of die ANC nou (na die CI) die stem van “verdrukte” swart mense verteenwoordig! Skynbaar is dit van ,”kerklike” belang om ’n kroonprins vir die...

Full description

Published in: In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging Vol. 12; no. 47; pp. 2 - 7
Main Author: Office, Editorial
Format: Journal Article
Language: English
Afrikaans
Published: AOSIS 06-25-1978
Online Access: Get full text
Summary: In Centraal Weekblad, ’n kerklike blad onder redaksie van K. Runia, debatteer Horst Kleinschmidt (uitgeweke amptenaar van die CI) en J. P. Feddema die vraag of die ANC nou (na die CI) die stem van “verdrukte” swart mense verteenwoordig! Skynbaar is dit van ,”kerklike” belang om ’n kroonprins vir die CI te nomineer en wie “kerklike” Nederland polities kan steun. So duidelik het politieke praktyk “kerk”-saak geword.
ISSN: 1018-6441
2305-0853
DOI: 10.4102/ids.v12i47.1138