INFANTERIE IN SUID-AFRIKA

Die Suid-Afrikaanse Infanteris was nooit n voetslaner nie. Van die vroegste tye het hy geglo aan beweeglikheid. Miskien kan dit toegeskrywe word aan Suid-Afrika se uitgestrektheid en klimaat. Dit sou trouens 'n strategiese fout gewees het om 'n vlugvoetige swart vyand te voet te probeer be...

Full description

Published in: Scientia militaria : South African journal of military studies Vol. 5; no. 1
Main Author: W. Otto
Format: Journal Article
Language: Afrikaans
Published: Stellenbosch University 02-01-2012
Subjects:
Online Access: Get full text
Summary: Die Suid-Afrikaanse Infanteris was nooit n voetslaner nie. Van die vroegste tye het hy geglo aan beweeglikheid. Miskien kan dit toegeskrywe word aan Suid-Afrika se uitgestrektheid en klimaat. Dit sou trouens 'n strategiese fout gewees het om 'n vlugvoetige swart vyand te voet te probeer beveg. Vir alle praktiese redes was d!e soldaat van die verlede 'n bereje infanteris. Sy wapen was die lang geweer en nie die kort een van die kavelleris nie. Ook het die Suid-Afrikaanse soldaat nie van sabals of lanse, soos 'n tipiese kavalleris, gebruik gemaak nie.
ISSN: 2224-0020
2224-0020
DOI: 10.5787/5-1-895